Lukas 9:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ek sê vir julle met waarheid: Daar is sommige van die wat hier staan, wat die dood sekerlik nie sal smaak voordat hulle die koninkryk van God gesien het nie.

Lukas 9

Lukas 9:21-33