Lukas 9:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy sê: Die Seun van die mens moet baie ly en verwerp word deur die ouderlinge en owerpriesters en skrifgeleerdes en gedood word en op die derde dag opstaan.

Lukas 9

Lukas 9:13-30