Lukas 8:45 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop sê Jesus: Wie is dit wat My aangeraak het? En toe almal dit ontken, sê Petrus en die wat by hom was: Meester, die skare druk en verdring U, en U sê: Wie is dit wat My aangeraak het?

Lukas 8

Lukas 8:37-47