Lukas 8:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN op een van daardie dae het Hy en sy dissipels in ’n skuit gegaan; en Hy het vir hulle gesê: Laat ons oorvaar na die oorkant van die see. En hulle het weggevaar

Lukas 8

Lukas 8:18-28