Lukas 8:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy antwoord: Aan julle is dit gegee om die verborgenhede van die koninkryk van God te ken; maar aan die ander deur gelykenisse, sodat hulle, terwyl hulle sien, nie sien nie, en terwyl hulle hoor, nie verstaan nie.

Lukas 8

Lukas 8:3-15