Lukas 7:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe Jesus dit hoor, was Hy oor hom verwonderd, en Hy draai Hom om en sê vir die skare wat Hom volg: Ek sê vir julle, selfs in Israel het Ek so ’n groot geloof nie gevind nie.

Lukas 7

Lukas 7:8-18