Lukas 7:44 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop draai Hy om na die vrou en sê vir Simon: Sien jy hierdie vrou? Ek het in jou huis gekom — water het jy nie vir my voete gegee nie; maar sy het met haar trane my voete natgemaak en met die hare van haar hoof afgedroog.

Lukas 7

Lukas 7:41-50