Lukas 7:35-37 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

35. Maar die wysheid is geregverdig deur al sy kinders.

36. EN een van die Fariseërs het Hom genooi om by hom te eet; en Hy het in die huis van die Fariseër gekom en aan tafel gegaan.

37. En toe ’n vrou in die stad, wat ’n sondares was, verneem dat Hy in die Fariseër se huis aan tafel was, het sy ’n albaste fles met salf gebring

Lukas 7