Lukas 7:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle is net soos kinders wat op die mark sit en na mekaar roep en sê: Ons het vir julle op die fluit gespeel, en julle het nie gedans nie; ons het vir julle ’n klaaglied gesing, en julle het nie gehuil nie.

Lukas 7

Lukas 7:24-39