Lukas 7:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Johannes het sekere twee van sy dissipels na hom geroep en hulle na Jesus gestuur en gesê: Is U die Een wat sou kom, of moet ons ’n ander een verwag?

Lukas 7

Lukas 7:15-26