Lukas 6:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die skrifgeleerdes en die Fariseërs het Hom in die oog gehou, of Hy op die sabbat gesond maak, sodat hulle ’n aanklag teen Hom kon vind.

Lukas 6

Lukas 6:5-16