Lukas 6:45 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die goeie mens bring uit die goeie skat van sy hart te voorskyn wat goed is; en die slegte mens bring uit die slegte skat van sy hart te voorskyn wat sleg is; want uit die oorvloed van die hart spreek sy mond.

Lukas 6

Lukas 6:44-46