Lukas 5:39 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En niemand wat ou wyn gedrink het, wil dadelik nuwe hê nie; want hy sê: Die oue is beter.

Lukas 5

Lukas 5:29-39