Lukas 5:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En verbasing het almal aangegryp, en hulle het God verheerlik en is met vrees vervul en het gesê: Ons het vandag ongelooflike dinge gesien.

Lukas 5

Lukas 5:20-34