Lukas 5:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar dat julle kan weet dat die Seun van die mens mag het om op aarde sondes te vergewe — sê Hy vir die verlamde man: Ek sê vir jou, staan op, neem jou bed op en gaan na jou huis toe.

Lukas 5

Lukas 5:23-34