Lukas 4:40 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe die son ondergaan, het almal hulle siekes, mense met allerhande kwale, na Hom gebring, en Hy het een vir een van hulle die hande opgelê en hulle gesond gemaak.

Lukas 4

Lukas 4:33-44