Lukas 4:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En almal het vir Hom getuienis gegee en was verwonderd oor die aangename woorde wat uit sy mond kom; en hulle sê: Is Hy nie die seun van Josef nie?

Lukas 4

Lukas 4:12-27