Lukas 4:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

waar Hy veertig dae lank deur die duiwel versoek is; en Hy het niks geëet in dié dae nie; en toe hulle verby was, het Hy naderhand honger geword.

Lukas 4

Lukas 4:1-9