Lukas 3:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dra dan vrugte wat by die bekering pas, en moenie by julleself begin sê: Ons het Abraham as vader nie; want ek sê vir julle dat God mag het om uit hierdie klippe kinders vir Abraham te verwek.

Lukas 3

Lukas 3:5-18