Lukas 3:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die soldate het hom ook gevra en gesê: En ons, wat moet ons doen? En hy sê vir hulle: Julle moet niemand geweld aandoen of iets afpers nie; en wees tevrede met julle soldy.

Lukas 3

Lukas 3:6-17