Lukas 3:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy antwoord en sê vir hulle: Wie twee kledingstukke het, moet meedeel aan hom wat nie het nie; en wie voedsel het, moet dieselfde doen.

Lukas 3

Lukas 3:4-12