Lukas 24:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe hulle baie bevrees word en met hulle aangesigte na die aarde buig, sê die manne vir hulle: Waarom soek julle die Lewende by die dooies?

Lukas 24

Lukas 24:1-8