Lukas 24:49 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En kyk, Ek stuur die belofte van my Vader op julle. Maar julle moet in die stad Jerusalem bly totdat julle toegerus is met krag uit die hoogte.

Lukas 24

Lukas 24:39-53