Lukas 24:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die een wie se naam Kléopas was, antwoord en sê vir Hom: Is U alleen ’n vreemdeling in Jerusalem en weet U nie van die dinge wat in hierdie dae daarin gebeur het nie?

Lukas 24

Lukas 24:17-22