Lukas 24:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN baie vroeg in die môre, op die eerste dag van die week, het hulle en ander saam met hulle by die graf gekom en die speserye gebring wat deur hulle toeberei was.

2. En hulle het die steen van die graf afgerol gevind.

3. En toe hulle ingaan, het hulle nie die liggaam van die Here Jesus gekry nie.

Lukas 24