Lukas 23:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe Herodes Jesus sien, was hy baie bly, want hy was al geruime tyd begerig om Hom te sien, omdat hy veel van Hom gehoor het; en hy het gehoop om een of ander teken te sien wat deur Hom gedoen sou word.

Lukas 23

Lukas 23:4-16