Lukas 23:55 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die vroue wat saam met Hom van Galiléa gekom het, het ook gevolg en die graf gesien en hoe sy liggaam neergelê was.

Lukas 23

Lukas 23:46-56