Lukas 23:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar hulle het aangehou en gesê: Hy maak die volk oproerig met sy leer die hele Judéa deur, vandat Hy in Galiléa begin het tot hiertoe.

Lukas 23

Lukas 23:1-13