Lukas 23:48 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die hele skare wat vir hierdie skouspel bymekaar was, het op hulle borste geslaan toe hulle sien wat gebeur het, en hulle het teruggegaan.

Lukas 23

Lukas 23:44-53