Lukas 23:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En vir die derde keer sê hy vir hulle: Watter kwaad het Hy dan gedoen? Ek het in Hom niks gevind wat die dood verdien nie. Ek sal Hom dan kasty en loslaat.

Lukas 23

Lukas 23:18-24