Lukas 23:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het Hom begin beskuldig en sê: Ons het gevind dat hierdie man die volk verlei en verbied om aan die keiser belasting te betaal, terwyl Hy sê dat Hy self Christus, die Koning, is.

Lukas 23

Lukas 23:1-3