Lukas 22:64 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het Hom geblinddoek en Hom in die aangesig geslaan en Hom gevra en gesê: Profeteer wie dit is wat U geslaan het.

Lukas 22

Lukas 22:54-69