Lukas 22:44 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe Hy in ’n sware stryd kom, het Hy met groter inspanning gebid, en sy sweet het geword soos bloeddruppels wat op die grond val.

Lukas 22

Lukas 22:43-50