Lukas 22:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy het vir hulle gesê: Die konings van die nasies heers oor hulle, en die wat gesag voer oor hulle, word weldoeners genoem.

Lukas 22

Lukas 22:23-28