Lukas 22:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy antwoord hulle: Kyk, as julle in die stad ingaan, sal ’n man julle ontmoet wat ’n kruik water dra; volg hom na die huis waar hy ingaan.

Lukas 22

Lukas 22:1-14