Lukas 21:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy antwoord: Pas op dat julle nie mislei word nie; want baie sal onder my Naam kom en sê: Dit is ek! en: Die tyd is naby! Gaan dan nie agter hulle aan nie.

Lukas 21

Lukas 21:1-16