Lukas 21:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar wee die vroue wat swanger is en die wat nog soog in daardie dae; want daar sal ’n groot nood in die land wees en toorn oor hierdie volk.

Lukas 21

Lukas 21:17-26