Lukas 20:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En op die regte tyd het hy ’n dienskneg na die landbouers gestuur, dat hulle hom van die vrug van die wingerd sou gee. Maar die landbouers het hom geslaan en met leë hande weggestuur.

Lukas 20

Lukas 20:6-11