Lukas 2:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN daar was herders in dieselfde landstreek, wat in die oop veld gebly en in die nag oor hulle skape wag gehou het.

Lukas 2

Lukas 2:1-13