Lukas 2:48 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe hulle Hom sien, was hulle verslae. En sy moeder sê vir Hom: Kind, waarom het jy so met ons gemaak? Kyk, jou vader en ek het jou met angs gesoek.

Lukas 2

Lukas 2:43-52