Lukas 2:40 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Kindjie het gegroei en sterk geword in die Gees en vol van wysheid. En die genade van God was op Hom.

Lukas 2

Lukas 2:36-43