Lukas 2:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die engel sê vir hulle: Moenie vrees nie, want kyk, ek bring julle ’n goeie tyding van groot blydskap wat vir die hele volk sal wees,

Lukas 2

Lukas 2:1-16