Lukas 19:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe Jesus by die plek kom, kyk Hy op en sien hom en sê vir hom: Saggéüs, maak gou en klim af, want Ek moet vandag in jou huis bly.

Lukas 19

Lukas 19:1-12