Lukas 19:44 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle sal jou en jou kinders in jou teen die grond verpletter; en hulle sal in jou nie een klip op die ander laat bly nie, omdat jy die gunstige tyd toe God jou besoek het, nie opgemerk het nie.

Lukas 19

Lukas 19:37-48