Lukas 19:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê hy vir hom: Uit jou mond sal ek jou oordeel, slegte dienskneg! Jy het geweet dat ek ’n strawwe man is wat wegneem wat ek nie uitgesit het nie, en maai wat ek nie gesaai het nie.

Lukas 19

Lukas 19:15-30