Lukas 19:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe hy terugkom, nadat hy die koningskap ontvang het, sê hy dat daardie diensknegte aan wie hy die geld gegee het, by hom geroep moes word, sodat hy kon weet wat elkeen met handel verdien het.

Lukas 19

Lukas 19:8-22