Lukas 18:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN Hy het die twaalf by Hom geneem en vir hulle gesê: Kyk, ons gaan op na Jerusalem, en alles wat deur die profete geskrywe is, sal aan die Seun van die mens vervul word.

Lukas 18

Lukas 18:26-33