Lukas 18:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want dit is makliker vir ’n kameel om deur die oog van ’n naald te gaan as vir ’n ryk man om in die koninkryk van God in te gaan.

Lukas 18

Lukas 18:15-27