Lukas 18:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ek sê vir julle, hierdie laaste een het geregverdig na sy huis gegaan eerder as die eerste een; want elkeen wat homself verhoog, sal verneder word, en hy wat homself verneder, sal verhoog word.

Lukas 18

Lukas 18:11-23