Lukas 17:35-37 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

35. Twee vroue sal saam maal; die een sal aangeneem en die ander verlaat word.

36. Twee sal op die land wees; die een sal aangeneem en die ander verlaat word.

37. En hulle antwoord en sê vir Hom: Waar, Here? En Hy sê vir hulle: Waar die liggaam lê, daar sal die aasvoëls saamkom.

Lukas 17